Coaching
.Wat is die probleem?
As (Suid) Afrikaners wat in die buiteland werk, ervaar ons baie keer hindernisse wat ons nie voorsien het nie, soos: Alleenheid, Isolasie, Konflik met ons werkgewers en Konflik met ons kollegas (veral met ander Saffas). Dit alles lei tot Vrese:* Vrees dat jy gaan misluk* Vrese dat jy jou werk kan verloor* Vrese dat jou verhoudings in Suid Afrika sal skade lei agv jou afwesigheid.
Vrese lei to konflik (intern aggressie / externe aggressie) en dit lei to skade en vernietiging (intern/externe). Dit is die loop van die natuur MAAR dit kan gekeer word.
Hoe kan ek jou help as 'n life coach / lewensgids?
Ek kannie en gaan nie met jou brein smokkel nie, ek help jou om te fokus op jou positiewe doelwitte en uitkomste en sodoende te vergeet van die donker goed wat vrese aanwakker en veroorsaak dat jy fokus verloor en sodoende voorkom dat jy jou doel en drome mis.
Wat is 'n positiewe uitkoms vir jou: Enige iets was jy vir jou as doelwit stel, byvoorbeeld, om in harmonie met jou nuwe omgewing produktief te funksioneer sodat jy jou doel kan bereik, óf dit nou is om te emigreer óf net 'n kontrak te kan klaar maak en met sakke vol geld huistoe te kan gaan. Dis waarmee ek jou kan help!
.WhatsApp Coaching, wats dit?
WhatsApp Coaching is ‘n vorm van Online Coaching,
so daar is geen fisiese be- soeke nie, EN daar is ook geen afsprake nie. Ons maak slegs gebruik van voice notes
om met mekaar te kommunikeer. Betaling werk op 'n pay-as-you-go basis. Dit is so
eenvoudig soos dit.

.
WhatsApp Coaching, wats dit?
WhatsApp Coaching is ‘n vorm van Online Coaching,
so daar is geen fisiese be- soeke nie, EN daar is ook geen afsprake nie. Ons maak slegs gebruik van voice notes
om met mekaar te kommunikeer. Betaling werk op 'n pay-as-you-go basis. Dit is so
eenvoudig soos dit.
'n Dosyn Uitmuntende Voordele:
Jy het volle beheer oor jou budget
Jy het ‘n volledige rekord van al jou sessies
Jy kan 'n boodskap soveel keer oor luister soos wat jy wil.
Dis nie maklik vir almal om “face to face” te praat nie, hier doen jy nie.
Jy kan jou boodskap
re-record tot jy gelukkig is daarmee.
Geen afsprake is nodig nie, so geen tyd weg van die werk af nie.
Ek en jy kan enige plek in die wêreld wees.
Jy hoef nie te wag tot volgende Woensdag nie.
Record gedagtes soos hy opkom en vergeet niks.
Privaatheid is gewaarborg en ons gesprekke is encrypted
As Coach kan ek vir jou beter waarde vir geld wees, want ek het meer tyd om ‘n wel deurdagte, voorbereide en ingeligte terugvoer te gee.
Sonder om enige rede te geen kan jy die gesprek PAUSE of UNSUBSCRIBE
*** HOE BEGIN ONS? Click op Quick Guide***