FotoStorie

Fotos vertel 'n duisend woorde. Hiers my storie!

My eerste werkservaring oorsee in 2001
(Spanje, Frankryk, Italie, Malta, Griekeland, Turkey, 
trans-atlanties na Amerika en Kanada)


Ek't in 'n HBO fliek gespeel (nie geact nie) "Generation Kill"

    

My solo backpack trip (publieke vervoer) deur Oos Africa 10 352 Km in 33 dae 
(Mozambique, Tanzanie, Zanzibar, Kenia, Malawi, Zimbabwe, RSA) 



H2A Werk by 'n Co-op in Indiana: 
Behandeling en saadverspreiding na die boere


Vuilwerk is lekker werk. Dit maar stort lekkerder!


My Suzuki Savage 650 gesteel deur 'n RSA H2A man

  

Bustravel is nie so romanties soos in die flieks nie (8 State)

   

Nuwe H2A huismaats was gewoond hulle mamas maak agter hulle skoon.

  



Die boer lyk nes sy plaas, afgeskeep en verwaarloos

   

Ek't my diere baie geniet!

   

Ek't verlief geraak op my varke

     

Maar daar is onderhoud voor elke nuwe batch kom

    

Higiene is baie belangrik wanner dit by varkboerdery kom



Alle diere oorleef nie. Hulle gaan dan "death heap" toe en decompose daar.  


Amerikaners het 'n anderste verhouding met diere. 
Ek't vir Molly, 'n Australian Cattle Dog in 'n Wendyhuis gekry 
waarin sy toe al vir 2 jaar in opgesluit was. 
Ek't 2 jaar se honde-poef uitgery. 
Die ander honde in die foto was nie toegelaat
om uit die hokke te kom nie. 
Wat dink julle het ek gedoen?




Ek't ook die perdestalle skoon gemaak
Before - During - After

        

Dis nie altyd trekker ry nie.
Jy leer in Amerika om skoon te maak en 
hoe om 'n weateater te operate

 

      

Hier is van die toerusting wat ons op die plaas gehad het

     


My Bakkie - My Truck
(met vlieende passasiers)

    

Amerika is WARM dis Durban op steroides 
Hierdie is 8 uur in die oggend


Was darem nie altyd vuil nie, ten minste die dag skoon begin

 

Jy het die sticker op jou bakkie, ek het die keps, 
Maar nie een van ons het die trekker nie 

    

Ek kan ook ordentlik lyk


Gee opleiding aan die SAP Hostage Negotiators in Limpopo


Ons almal verlang na iemand


My iemand het my gehelp om die wa deur die drif te trek