+ Reaksie

.
Hierdie sertifikate sê dat ek kan doen 
wat ek claim ek kan doen. 
.
      

      
.
Hoe goed ek dit doen, 
dié besluit jy en my kleinte:

IN DIE ALGEMEEN
 
Chris Schutte, Telecoms, Bloemfontein:
"Wanneer jy met Coach Claudius gesels, sal hy altyd daarna streef om jou selfvertroue te herstel en selfbeeld te bou. Hy is 'n wonderlike motiveerder wat altyd die ekstra myl gaan."
 
Lurinda A. Calitz, Property professional at Leapfrog, Pretoria
"Claudius is 'n persoon met integriteit en ek voel veilig om my sienings met hom te deel.”
 
Tawanda Manike, SAP FICO Consultant, Umgeni Water
"Claudius is very good. He is a very good listener and models the coaching to learners pace."
 
Eunice K. Makau, Director, Travel Well, Nairobi, Kenya
"I enjoyed working with Claudius. It was a good experience."
 
Frik Reynecke, Change Management Consultant, Aramco, Dhahran:
"Ek ervaar Coach Claudius as 'n baie insiggewende en analitiese persoon.”
 
Thylan Naidoo, Management,  Eqstra Fleet:
"Claudius is Brilliant!!! He comes from a place of empathy!!"
 
Neresa Chetty, Business Analyst, Transnet Ports, Durban: 
"Coach Claudius comes from a place of kindness."
 
Sylvia du Raan, Mother at Home, Pretoria:
"Claudius kan met jonk en oud connect!"
 
Lo-Ane Grobbelaar, Telkom Project Manager, Johannesburg
"Ek het Coach Claudius ervaar as iemand met wie ek oor alles en enigiets kon gesels.”
 
Elsabe Campbell, Owner at Lido Swim School, Vredenburg
"Coach Claudius is 'n saggeaarde en sorgsame persoon wat na jou sal luister en die beste advies sal gee, ongeag die probleem wat sy kliënt het. Ek beveel hom regtig aan."
 
Rehana Moosajee, Facilitator at Barefoot, Johannesburg
"I enjoyed Claudius' frankness and generosity in sharing resources to assist others in their growth."
 
Shadrack Tshipuliso Luvhimbi, Business Development, Eltex Electrical, Midrand
"Coach Claudius is a good listener who can help you gain your self confidence and who will leave you motivated after each conversation with him."
 
Lesyah Nel, Conway Johnson, Phalaborwa:
"Coach Claudius is 'n hardwerkende en toeganklike man. Hy het my gehelp om die beste te wees wat ek kan wees.
 
Hannerie Sanders, Asset Finance Specialist, WesBank, Pretoria:
"Coach Claudius is passievol oor mense en help hulle om hul volle potensiaal te bereik. Jy sal dit ervaar in jou werk met hom."
 
MBT WHATSAPP COACHING
 
Kobus Smit, Head Industrial Technician, Depart. Agriculture, Upington
"Ek is baie op die pad tussen projekte. Dit gee my tyd om te dink. Soms het ek leiding nodig om my gedagtes te orden. Hierdie coaching sessies gee my tyd om my idees aan iemand te toets wat my kan lei na oplossings.Deur WhatsApp coaching met Coach Claudius bereik ek my doel"
 
Theresia Coetzee, Area Manager, Stewarts & Lloyds, Witbank
"As 'n vrou met ‘n loopbaan in die korperatiewe wêreld het ek dringend coaching en raad nodig. Ek kan nie wag tot volgende week nie. WhatsApp Coaching pas perfek in my wêreld.
 
Martha Coetzee
"Ek reis baie en tydsones maak dit onmoontlik om aanlyn afrigting te boek, maar met die WhatsApp Coaching stelsel wat deur Claudius ontwerp is, kan my probleme betyds en maklik oplos."
 
Bridgetti Lam Banda, Talk show host and anchor at B Live Media, Cape Town
"I how Claudius was able to pivot quickly by embracing technology when our new normal called for a different approach to how we do business and engage with each other. It allowed him to not only do business locally but globally."
 
Annemi Olivier, GM at Eloquent, Sydney, Australia
"Dit is 'n goeie manier om deur WhatsApp Coaching met Coach Claudius te skakel, selfs met die verskillende tydsones.”
 
IN BESIGHEID
 
Ziegfried Hugo, Timbavati Private Lodge, Bestuurder, Hoedspruit
"Coach Claudius het 'n wye ervaring veld en is toeganklik”
 
Melville Jacobs, LLD International Law
”Coach Claudius is uitstekend, gee goeie raad wanner daarvoor gevae word en het 'n wonderlike sin vir humor. Om saam met hom te werk, het my gehelp om my professionele doelwitte te bereik, asook om my selfvertroue te laat groei. Ek het nou gevoel dat ek enige probleme wat oor my pad kom, direk en sonder vrees kan benader.”
 
Msizi Hlubi, Engineer at BHP Billiton, Richardsbay
"Claudius is a very professional, hard working, intelligent guy and very easy to work with, I personally recommend the use of his service."
 
Lindsley Nathan, SAP Functional Analyst @ Shoprite Group, Cape Town
"When talking to Claudius you will experience his insight and his understanding.
 
Angelique Adcock, Director at Electrocoat, Port Elizabeth
"Claudius is passionate about helping and advising his clients. He is a good listener and is always will to offer solutions."
 
Rodger Harris, SAP Basis Consultant, Lead at Brighthouse:
"Claudius has a wealth of life experience that he is prepared to share when asked!"
 
Johan Hartzer Jnr., Student in Medicine, University of Pretoria
"Ek het my tyd saam met Coach Claudius baie geniet. Ek was destyds 'n bietjie negatief oor die lewe en het gevoel asof ek myself voortdurend in doodloopstrate vasloop. Hy het my die manier waarop ek na die lewe kyk en die manier waarop ek situasies as onvoorspelbaar beskou, verander."
 
Neal Dunstan, Lecturer in landscape architecture at Inscape, Pretoria
"Claudius kon my help om te fokus op die positiewe aspekte van my vermoëns wat nie noodwendig in daaglikse aktiwiteite weerspieël word nie, en hoe daardie eienskappe op potensiële nuwe geleenthede toegepas kan word. Die verandering in denke het my 'n meer positiewe uitkyk gegee op die benadering oor werksuitdagings."
 
Jozua Coetzee, Business Development Manager, Eazi Access, Lindi, Midrand
"Coach Claudius doen dinge op 'n unieke manier. Hy laat jou met 'n keuse. Wil jy leiding of advies hê? Leiding is 'n stadiger proses, maar bou vertroue en motivering. Advies bring jou vinniger by jou bestemming."
 
Louis Fourie
"Coach Claudius het my gehelp om my probleme te oorkom wat ek tydens werksonderhoude ondervind het."
 
Alister Philip, Attorney at Law, Durban
"Coach Claudius is great, who goes above and beyond his scope."
 
Nicky Mabotja, SAP Logistic specialist, Rand Water
"It was excellent. Value for money. Highly recommended."
 
MBT KURSESSE, BLOGS & PODCASTS
 
Annabel Percy-Lancaster, Health & Safety Specialist, Counsel for Geosciences, Pretoria:
"Die grootste voordeel wat ek gekry het uit die werk met Couch Claudius, is sy aanlyn blog wat hy omgesit het in podcasts. Dit bied interessante onderwerpe vir bespreking en ontwikkeling.”