IN JOU SKOENE...

 
In jou skoene...DIE het ek al in gestaan!

Min goed is gelaai met avontuur soos 'n ontdekkingsreis na nuwe oorsee se land! Ons Afrikaners dit heel moontlik by ons voorouers geërf. Trek is in ons DNA!

MAAR alles kom met ‘n prys. Daar is die gevoel van isolasie, botsings met vreemde kulture en konflik met jou eie mense (Saffas). Dan is daar vrese; die vrees van mislukking, OF die vrees dat jou verhoudings by die huis gaan skade lei OF die vrees dat jy jou werk kan verloor. Wanner hierdie vrese intree dink ons nie meer so helder nie en ons is nie meer die nice mense wat ons eindelik diep binne voel ons is nie.

Vir ons (Suid) Afrikaners is dit nog moeiliker want ons werk nie altyd weg van die huis omdat dit ‘n avontuur is nie, maar omdat ons moet.

Ek is Coach Claudius en as die wêreld daar oor die water teveel raak is ek die een met wie jy kan praat, in AFRIKAANS, waar ookal jy in die 
wêreld is.

So voordat jy moedeloos raak, jouself aan drank vergryp of net opgee, kontak my eers! Want ek was al daar. Ek weet waardeur jy gaan! 

Ek is SO ernstig hieroor dat ek vir jou 15 min van my tyd gratis en verniet sal gee!

Hierdie webwerf is daar om jou meer te vertel van wie ek is en my manier van doen. Werk deur die tabs van links na regs. As jy op 'n selfoon is, kliek MORE om meer tabs te sien.

ONTHOU: Kennis en skills kry jou daar, attitude hou jou daar! 

Maag in, bors uit, kop op, voorwaarts!